Afficher la notice abrégée

dc.contributor.authorRaper, Peter
dc.date.accessioned2025-11-25T16:33:48Z
dc.date.available2025-11-25T16:33:48Z
dc.date.issued2025
dc.date.submitted2025-03-04T11:38:47Z
dc.identifierONIX_20250304_9780906785164_7
dc.identifierhttps://library.oapen.org/handle/20.500.12657/99145
dc.identifier.urihttps://doab-dev.siscern.org/handle/20.500.12854/205579
dc.description.abstractOor die eeue het die Boesmans eers in aanraking gekom met die Khoi-khoi-groepe of -stamme, daarna met die Bantoestamme, en toe met Europeërs en ander aankomelinge. In die proses van taalbeïnvloeding en –vermenging is bestaande plekname in sommige gevalle oorgeneem, met die aanpassings om dit binne die taalsisteme van die ontvangers te laat inpas. Om die komponente van plekname in die verskillende tale met mekaar te kan vergelyk, is dit nodig om kennis te neem van die taalstelsels van die betrokke tale. Prof Peter E Raper, een van Suid-Afrika se vooraanstaande kenners van die Boesman (San) substrukture van plekname, is buitengewone professor in Linguistiek en navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat.
dc.languageAfrikaans
dc.rightsopen access
dc.subject.classificationthema EDItEUR::R Earth Sciences, Geography, Environment, Planning::RG Geography::RGX Geographical reference works::RGXP Place names and gazetteers
dc.subject.otherAfrikaans
dc.subject.otherBoesman
dc.subject.otherPlace names
dc.titleBoesman-invloed op Afrikaanse plekname
dc.typebook
oapen.identifier.doi10.36615/9780906785164
oapen.relation.isPublishedByd23c8992-eac5-4a47-b28d-5593b1360859
oapen.relation.isbn9780906785164
oapen.relation.isbn9780906785157
oapen.relation.isbn9780906785188
oapen.relation.isbn9780906785171
oapen.imprintUJ Press
oapen.pages314
oapen.place.publicationJohannesburg
dc.abstractotherlanguageOor die eeue het die Boesmans eers in aanraking gekom met die Khoi-khoi-groepe of -stamme, daarna met die Bantoestamme, en toe met Europeërs en ander aankomelinge. In die proses van taalbeïnvloeding en –vermenging is bestaande plekname in sommige gevalle oorgeneem, met die aanpassings om dit binne die taalsisteme van die ontvangers te laat inpas. Om die komponente van plekname in die verskillende tale met mekaar te kan vergelyk, is dit nodig om kennis te neem van die taalstelsels van die betrokke tale. Prof Peter E Raper, een van Suid-Afrika se vooraanstaande kenners van die Boesman (San) substrukture van plekname, is buitengewone professor in Linguistiek en navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat.


Fichier(s) constituant ce document

FichiersTailleFormatVue

Il n'y a pas de fichiers associés à ce document.

Ce document figure dans la(les) collection(s) suivante(s)

Afficher la notice abrégée

open access
Excepté là où spécifié autrement, la license de ce document est décrite en tant que open access